Jacques Steyn Home
|
Sirkelkringe
| Program |
Resensies
|
Bio
|
Kabaret
Sirkelkringe Program
1. Rondrits
Rondrits
Jacques Steyn
Kliek vir meer
Snipsel
Meer...
as die warrelwinde waai
as my aarde ophou draai
my graf is sonder steen
nommerloos en vreemd
Lirieke
|
Youtube video
2. Net my kitaar
While my guitar gently weeps
George Harrison (Beatles)
(1943-2001)
Kliek vir meer
Snipsel
Meer...
ek sien net die as
en die aarde daarom draai
net my kitaar
wat saggies klink
Agtergrond
|
Lirieke
Opnames: 289
Tale: 12
• Nr. 136 in
The 500 Greatest Songs of All Time
• Nr. 7 in
100 Greatest Guitar Songs of All Time
• Nr. 10 in
The Beatles 100 Greatest Songs
• Nr. 42 in
100 Greatest Guitar Solos (Guitar World 2008)
3. Windmeul
Les Moulins de mon coeur
(Movie klankbaan:
The Thomas Crown Affair)
Michel Legrande
(1932-2019)
Kliek vir meer
Snipsel
Meer...
kring in 'n sirkel my omring
en 'n wiel draai in spiraal
met geen end of 'n begin
draai en spin in ewig draal
Agtergrond
|
Lirieke
4. Boheems
La bohème
Charles Aznavour
(1924-2018)
Kliek vir meer
Snipsel
Meer...
voor my esel drup my verf
en spat oor al my drome
die heuplyn van jou lyf
die kurwe van jou bors
dit bly net vaag
Agtergrond
|
Lirieke
5. My respek
Ma Révérence
Véronique Sanson
(1949-...)
Kliek vir meer
Snipsel
Meer...
en my hart word koud
nie eens 'n vrees vir verloor
die horlosie-tik bly staan
daar's geen vlam meer
Agtergrond
|
Lirieke
6. Voel so goed
Feeling Good
Bekend gemaak deur Nina Simone (1933-2003)
Kliek vir meer
Snipsel
Meer...
die węreld is nuut
die węreld is mooi
die lewe begin weer
en ek voel so goed
Agtergrond
|
Lirieke
7. Die blare val
Les Feuilles Mortes
Jacques Prévert (1900-1977)
József Kozma (1905-1969)
Kliek vir meer
Snipsel
Meer...
sou ek vat waar jy was
en ek gryp jou weer vas
blare in die herfs
waai jou weer weg
Agtergrond
|
Lirieke
8. Drie eende
Drie eende
Jacques Steyn
Kliek vir meer
Snipsel
Meer...
drie eende teen die muur
wat gedagtes laat wegvlieg
gee my die eende
Lirieke
9. Sysagte Nagte
Nights in White Satin
Moody Blues:
Justin Hayward (1946-...)
Kliek vir meer
Snipsel
Meer...
wie sou my dan kon sê
dink jy jy sal verstaan?
antwoord wat ek sou kon hê
vir ewig vergaan
Agtergrond
|
Lirieke
10. Wit Lakens
Wit Lakens
Lucy Steyn
Jacques Steyn
Kliek vir meer
Snipsel
Meer...
trippel weer oor die
kontoere van my lyf
maak my weer ´n somerskind
dat die koue in my hart verdwyn
Agtergrond
|
Lirieke
|
Youtube video
POUSE
11. Caruso
Caruso
Lucio Dalla (1943-2012)
Kliek vir meer
Snipsel
Meer...
Te voglio bene assaie
ma tanto tanto bene sai
E una catena ormai
che scioglie il sangue dint'e vene sai
Agtergrond
|
Lirieke
12. As jy weg sou gaan
Ne me quitte pas
Jacques Brel (1929-1978)
Kliek vir meer
Snipsel
Meer...
'n dagboekblad
wat vergeel en krul
steeds my siel bekoor
want die tyd staan stil
Agtergrond
|
Lirieke
13. Soos ons dit doen
Comme D'Habitude
Claude Francois (1939-1978) met Jacques Revaux en Gilles Thibault
Kliek vir meer
Snipsel
Meer...
ek trek jou toe
tot by jou nek
want jy lyk koud
soos altyd weer
Agtergrond
|
Lirieke
14. Ons
Ons
Jacques Steyn
Kliek vir meer
Snipsel
Meer...
maar is ek
soos
jy wil?
ek wil
wat jy wil
vir ons wil
Lirieke
15. Net woorde
Parole, parole
(Italiaans - Mina)
Paroles, paroles
(Frans - Dalida)
Kliek vir meer
Snipsel
Meer...
Woorde stil
bly net woorde
dieselfde woorde
bly net woorde
Agtergrond
|
Lirieke
16. Skerpte van die stilte
Sounds of silence
Paul Simon (1941-...)
Kliek vir meer
Snipsel
Meer...
hallo donker my ou maat
ek wil bietjie met jou praat
'n droom het saggies langs my bed kom lê
sy saad gelos terwyl ek rustig lê
Agtergrond
|
Lirieke
17. Vat my hand
Vat my hand
Jacques Steyn
Kliek vir meer
Snipsel
Meer...
ons sal ons pyn
laat uitloop
soos 'n bitter wyn
Lirieke
|
Youtube video
18. Seil na more
Seil na more
Jacques Steyn
Kliek vir meer
Snipsel
Meer...
seil na more
seil van gister
seil na jou
oor die see
Lirieke
|
Youtube video