Home | Lyrics home

Net woorde

net woorde

Woorde stil 
bly net woorde 
dieselfde woorde 
bly net woorde 
 
woorde vry 
woorde sag 
dit was so mooi 
ver te mooi  

ons droomtyd verby 
vlieg verby 
onthou raak ver vaag 
en woorde raak traag 
wil net nie bly   

Caramels, bonbons et chocolats 
Dankie, nie vir my nie 
Gee vir iemand anders 
wat lief is vir die wind 
en die geur wat die rose vind  
vir my is dit sag woorde
soet toegedraai 
wat spruit in my mond
maar dis nooit in my hart 

Dis woorde, o woorde, en woorde 
Net woorde en woorde, o woorde 
lag woorde, huil woorde, vals woorde 
waar woorde, rou woorde, gou woorde 
seer woorde, net woorde 
gesaai in die wind 

Woorde stil 
bly net woorde 
dieselfde woorde 
bly net woorde  

magiese woorde 
taktiese woorde 
woorde vol dissonante 
vals note  

begin jy te praat 
en praat en nooit 
nooit ooit  
stop al die woorde 
  
Caramels, bonbons et chocolats 
Dankie, nie vir my nie 
Gee vir iemand anders 
wat lief is vir die wind 
en die geur wat die rose vind  
vir my is dit sag woorde
soet toegedraai 
wat spruit in my mond
maar dis nooit in my hart 

Dis woorde, o woorde, en woorde 
Net woorde en woorde, o woorde 
lag woorde, huil woorde, vals woorde 
waar woorde, rou woorde, gou woorde 
seer woorde, net woorde 
gesaai in die wind 


Gebaseer op Parole, parole / Paroles, paroles (1972) Gianni Ferrio
Parole, parole - in Italiaans gesing deur Mina
Paroles, paroles in Frans gesing deur Dalida

© Jacques Steyn