rondrits
mm my naam wat neonflits mm die wêreld deur te rits mm hande reik na my mm sterre bly by my en ek wonder of jy my ook vergeet en ek wonder of die wêreld van my weet en ek wonder of die son vir my sal skyn en ek wonder of die mis ooit sal verdwyn mm die lootjies is getrek mm die dood ruik teen my nek mm ek skreeu my asem hyg mm leeggetap en uitgesuig en ek wonder of jy my ook vergeet en ek wonder of die wêreld van my weet en ek wonder of die son vir my sal skyn en ek wonder of die mis ooit sal verdwyn mm as die warrelwinde waai mm as die aarde ophou draai mm my graf is sonder steen mm nommerloos en vreemd en ek wonder of jy my ook vergeet en ek wonder of die wêreld van my weet en ek wonder of die son vir my sal skyn en ek wonder of die mis ooit sal verdwyn
© Jacques Steyn