die vure brand al laag
1989
Am | C | Dm
die vure brand al laag
die stemme raak al moeg
die knieë raak al lam
asems raak al kort
die vure brand al laag
lywe in die rook
voete trap die stof
hande klap die maat
die vure brand al laag
die nag lê teen die rant
die dag is nou-nou hier
die ritme bly nog slaan
© Jacques Steyn