Klassiek
Ek het groot geword met klassieke musiek en het
aanvanklik gedink ek mag dalk 'n opera sanger word. My stem kwaliteit is
romantiese tenoor.
Die enigste professionele klassieke musiek wat ek gedoen het was as deel van die koor van Wagner se Der Fliegende Hollander.
As cross-genre het ek folk-rock met klassieke instrumente en musikante gedoen. Ek het Hooglied getoonset vir harpsichord, tjello, fluit, akoestiese kitaar en mans en vroue stem. Sien Oorspronklik
Deesdae sing ek klassiek in die rigting van Il Divo, en songs soos Caruso.