English | |
![]() |
Lee Furter Keyboards, percussion, vocals Life, energy, ecstacy - dit spel toevallig ook my naam; maar musiek is die dirigent waarop dit alles neerkom. As kind het ek die mees buitengewone melodië gespeel en gestaar na die gange van verbeelding wat Van Gogh offer in die afwesigheid van bladmusiek. Gou het ek myself onderrig gevind deur die fynere dissiplines van die lewe, met die klassieke aar dikwels gekleur met die kontrasterende filosofieë, klanke, smake en beelde. Ek het gedans, gesing, geskreeu, gechoreografeer, geëkpserimenteer, geskok... en geniet. Klassieke musiek het my meeste aandag gekry as tiener, maar ek was deel van miskien die eerste Drive-In Rock Band ("Wheels"), wat opgetree het op die dak van die tradisionele kafeteria met sy hot dogs, tjips en Coke. Die band se aanvaarde manier van vervoer was 'n trekker en plaastreiler -- niks soos regte plattelandse opvoeding nie! 'n Stel dromme, klarinet, saxofoon, banjo, klavier en verskeie perkussie instrumente was die standaard items in ons groot sitkamer. Wel, ek het 'n deeltydse saxofoon-blasende Spaanse danseres geword, en in die vleuels geharmoniëer, die melodieë uitgebasuin, aandag gegee aan choreografie en verwerkings, produksies en gigs uitgewerk, en Sondag-aande hoog geraak op Beethoven. Musiek gebeure: 1997: Klein Karoo Kunstefees kabaret |
English | |
Life is energy and ecstacy, which incidentally also spells my name; but music is the director to which all this transpires. As a child I played the most exploratory melodies, staring at the many
alleys of imagination Van Gogh offered in the absence of sheet music.
Soon I found myself tutored in the finer disciplines of life, with the
classical vein always being taunted by juxtaposed philosophies, sounds,
tastes and imagery. Classical music demanded most of my energy as a teenager, but I was part of probably the first Drive-In Rock Band (“Wheels”), performing on the roof of the traditional Cafeteria with its hot dogs, chips and Coke. The band’s accepted mode of transport was a tractor and a farm trailer – nothing like a real country upbringing! A set of drums, clarinet, saxophone, banjo, piano, guitar and various percussion instruments were than standard items in our lounge. Well, I became a part-time saxophone-blowing Spanish dancer, harmonising in the wings, belting out melodies, attending to the choreography and arrangements, devising productions and gigs, while still getting high on Beethoven on Sunday evenings. Music events: 1997: Klein Karoo Art Festival cabaret |