English | Jacques se fotos
2B2 logo

Jacques Steyn

Keyboards, vocals, percussion, komposisie, lirieke, arrangements

Ek het my instruments afgestof in 2003 na 'n afwesigheid van die musiek scene vir meer as 10 jaar. Dis moeilik om musiek uit die bloed te kry as dit eers in is... Maar ek het ander dinge gehad om te doen.
Die afstof het nie lank gehou nie - my universiteits-verantwoordelikhede het te veel geword.


Alle lirieke kan na geloer word.