English
2B2 logo

Coert Wiechers

Coert Wiechers

Coert is sedert 1994 'n multimedia spesialis by UNISA waar hy spesialiseer in 'n multimedia strategie vir die universiteit. Hy het in 1993 gegradueer by die Potchefstroomse Universiteit.

Enkele artistieke hoogtepunte is:

  • New Signatures Exhibition (1993)
  • Video arts backgrounds – Oppikoppi Music Festival (1997)
  • Digital Art Group Exhibition at UNISA (2002)
  • Happening met Henning Pieterse by Aardklop (2003)