Facebook messages after Lucy's death

Facebook 29 November 2012

Jacques Steyn

To all Lucy's friends. She passed away last night. She's had two major operations over the past two years, and her body just could no longer take.... I will miss her so much!!

Annie Howell

:'( that's so sad! I'm so sorry! My condolences 2 the family! She will be dearly missed! Xxx

Christel Davel

So sad! my sincere condolences. A million questions can arise but we will never understand or know why such a beautiful, talented young girl had to be taken so soon

Veronique Hurn

Dis sooooooo onwerklik!!! RIP Lucy!

Natalie Swart

daar is nie woorde nie my maiq... Maar weet eke gaan j soooo siek erg mis ... J was n wonderlike mensie en eke is bja lief vir j my maiq... Hou maar die engelkies besig daar bo sal j eendag weer sien... Lief vir j mwa...

Chantell Labuschagne

Nee!! Voel of my harkie 'n beat skip van skok... What happend!!! ='(

Rynhardt Regie Venter

My koekoe ek is so sad! Ek kan nie glo dis regtag nie. Ek hoop jy is gelukkig daar in die hemel ... Baie dankie vir al die memories van St 6 af toe ek niemand hier geken het nie. Ek sal jou nooit vergeet nie, dankie dat jy altyd saam my n kiekie wou neem. En elke verjaarsdag se mooi woorde. Jy bly vir ewig en altyd n stunning mens binne en buite. Ek pik vanaand vir jou n traan en wil net aan die familie se sterkte en my gebede is met julle. Sy was wonderlik en onvergeetbaar. xx

Chrisna Van Niekerk

Cilla dis onwerklik! Soos jy altyd vimy gese het, "daar is nog so baie wat ek jou moet vertel" ! Ons het nooit daarby uitgekom nie, tyd het ons regtig die keer ingehaal..... ? dankie vir al die mooi herhinneringe.... Jy sal altyd in ons harte bly! Xxx

Joe Van Rooyen

Die lewe is kort en ons moet mekaar wardeur...... ai R.I.P Lucy =(

Nicky Schoerie

Haai Bok... Gaan ju mis meisie mens, ju funky ougoing perso wat jy was! My hart gaan yt aan familie en vriende wat so son gesiggie aan die dood afstaan... RIP bok!

Debbie du Preez

RuS saG my dierbare vriendin..... Het so uitgesien om saterdag saam jou I glasie wyn te drink en lekker te gesels. Ek gaan jou baie mis...jys i wonderlike amazing menSie... I will forever love u, and you will forever be in my heart. Jyt vreeslik vinnig jou plekkie in my hart gevat.. En hy sal daar bly till the end of time.. R.I.P. We will meet again my friend.....I will always love u, and you will NEVER be forgotten.

Bianca Gildenhuys

Vriendin, my woorde kan nie uit my mond uit kom nie so geskok is ek!.. Jy is een pragtige mens binne en buite!! Jy het altyd vimy gese my sus is in een wonderlike plek en my trane afgefee en nou is jy daar in die wonderlike Hemel!! Eks so lief vijou en baie dankie dat ek en jy so wonderlike vriendskap gehaad het!! Stuur ok vir daai Engel sus van my liefde asb!!! Mag jy rustig rus by Jesus !! xxx

Michelle Cronje

A precious heart wrapped in laughter... Jy is unforgettable, my liefling Luc... Ons Liewe Heer het jou verlos van jou seer en nou is jy waar jy hoort - by Sy voete. Steeds maak dit nie dinge vir ons makliker nie, die verlange is swaar en ons wens dinge kon anders wees. Nietemin, jou fierceness was so damn aansteeklik, dit lewe voort in ons elkeen se harte. Long Live The Legend. Xxx

Michelle Cronje

A Precious Heart wrapped in Laughter... Ons beeldskone ONVERGEETLIKE Lucy. Rus sag by Sy voete. xxx

Christel Davel

Fare well Lucy! You were taken too soon. Beautiful girl, jy gaan deur baie gemis word. Dit was n voreg om jou te ontmoet. Gebede en voorspoed vir haar familie en geliefdes xxx

Ruben Reinhardt

I can't believe that you are gone. But at least I know that you are in a better place now with no suffering and happiness is all you feel. Keep the party going. When I see you again I'll bring the tequila. ;-) I miss you so much and I won't forget you. Your name will stay up high and righteous. Much love till we meet again.

Zelda Coetzer

Wie sou nou kon dink so mooi mens vir ons so kort rukkie geleen geword het so baie insperasie kon gee. Dankie vir als wat jy vir ons beteken het. Dis onwerklik sal jou altyd lief he en jou onthou as iemand wat net saam die lewe gaan altyd n smile op jou gesug. Mis jou sien jou eendag weer.

Cornel Hanekom

Cilla,dis nou n skok en n half!! Ons gaan jou vreeslik baie mis...Jy was een pragtige mens en was altyd daar om te help,jy was die mees spontaan persoon ooit...Ons is lief vir jo en gaan jou baie mis,veral al die mooi sexy fotoqies wat j altyd vir ons op gesit het..Haha...R.I.P...xxx

Michelle Cronje

A precious heart wrapped in laughter... Jy is unforgettable, my liefling Luc... Ons Liewe Heer het jou verlos van jou seer en nou is jy waar jy hoort - by Sy voete. Steeds maak dit nie dinge vir ons makliker nie, die verlange is swaar en ons wens dinge kon anders wees. Nietemin, jou fierceness was so damn aansteeklik, dit lewe voort in ons elkeen se harte. Long Live The Legend. Xxx

Hannes Botha

Lucy so sal ek jou onthou my diepste flinder . Olive. Ons liefde is verewig eg.

Ruan Smit

My liefste maaiki!!! Trane is onophoudend!! Woorde kani genoeg beskryf watse tipe vriendskap ons gehad het nie..dis vi my nog te onwerklik!! jy was een sprankelende mens met dit grootste hart.. Hoe kan ek jou ooit vergeet??? Dis BJA seer maar weet Liewe Jesus het beslis sy mooiste blom op aarde kom pluk!! Sal ali goeie tye koester. Ek gaan jou verskriklik bja mis cilla.. Liefies jou vir altyd en ewig!! *larrie*

Celèste Erasmus

Ai.... jy was sooo 'n sterkt, pragtige, ongelooflike jong dame. Verstaan nie hoekom sulke dinge gebeur nie. My vriendin ons sal daai koffie wat ons nog wou drink maar moet uitstel vir eendag in die hemel. Jy was en sal altyd in my hart wees. XO

Sherich Bezuidenhout

Die skok en om tedink j is ni meer hier ni ai my ou maaitji .. gaan rus en wees rustig ons gn j mis . Al my liefies gn j mis ma weet wa om tegaan soek na j

Hannes Botha

In die praal labirint, van die lushof in jou hart, raafswart in diepte, soos die son my oe verblind, wandel ek 'n libertyn, die melomaan van jou siel, om saam die slae van jou hart te dans. Lutterig, onder die maanlig <3 lief jou, hansie. .....-------ek het jou in my hart en ek is lief jou my Lucy. Sag...hard.... Ek kan nie oor dit en jou gaan nie. Ek probeer sterk wees, maar ek is niks sonder jou nie.

Daniel Potgieter

ai dude. Net toe ek begin gewoond raak aan my nuwe sussie... Aai dude, gan jou verlang.

Chante-Louis Maritz

Wat om te se... Al waaraan ek kan dink is ekt ju verloor... Daar was soveel goed wat ons ng wou doen en nu is dt ni ons ni ma ek... Ek skop myself vir al die moeilikheid waarin ek j gekry ht mt ons kinder lewe en wens os lewe kon anes yt draai as wat dit was maar ons het die beste gwmaak van 'n slegte saak en die vergewe wat ons te na gekom ht... Lucille Lucy Steyn my lewe gaan nie dieselle wees sonder ju ni!!! Ek mis ju al kla sussa! Lief vir ju...

Pieter KemptonClapton Rossouw

Totsiens aan die mooiste mens op die aarde. Elke liewe ding van haar was onbegrlyplik mooi. Wens ek kon jou nog een keer gesien het en vir jou gese het, hoe mooi jy is en dan jou watokal laggie gehoor het. Ek gan jou ongelooflik mis

Magda Van Zyl

*... Lucy Lu... Mag j werklik vrede find sonder enige pyn en lyding... Jy ht verseker in ons harQs geklim en So Mooi na ons Hansie gekyk... Hy ht baie seer en verlang oor hy sy "Olive" ni meer by hom ht ni mar tog hou hy jou styf vas in sy harQ... Dankie vir di mensie wat jy vir ons was... Tog nt mooi herinneringe sal ons koester... Rus in vrede sussa!!! ...*

Jessica Calitz

Such a big loss of such talent and beauty! May your memory live on in all the hearts you touched in your short life. Rest In Peace Lucy! X x

Michelle Cronje

My Liefste Cila Dit breek my om te weet jy is nie meer hier nie. Ons was inseparable, nooit n dull moment gehad nie, memories wat ek vir ewig sal koester. Jy was my partner in crime, my vertrooster, my beste vriendin. Jy was my linker hand, letterlik en figuurlik (The Claw)… My hart is baie seer Cila, wens ek kon n laaste laggie saam jou deel. God het jou kom haal my Cila en ek glo jy is nou daar op sy skoot, sonder pyn, met jou mooiste smile en ek weet jy is nou gelukkig. Ek is so dankbaar dat Jesus jou vir my geleen het, jy was vir my baie spesiaal² en dankie vir die goeie tye wat ons gehad het. Rus sag en weet jy is vir ewig in my hart gegrafeer. Is baie lief vir jou en gaan jou altyd mis. Jou Lalsie

Michelle Cronje

Forever is jy in my hart gegrafeer...Beautiful Sprankelende Lucy Steyn rus sag by Jesus, weet jys in goeie hande! Lief jou

Crizelda Garreth Lubbe

Een amazing girl gewees dai!!! We will miss you greatly!! ;(

Charne Warland

I can't live without you, so in my heart I'll keep you everyday.

Michelle Cronje

Love you ALWAYS! Gaan jou mis!

Mandoleigh Landman

Lucy* (sussa) ai ek skraap nou die moed by mekaar om op jou wall te skryf na die verskriklikke nuus gister, ek is stom geslaan. ek het jou so lanklaas gesien maar ons bond was altyd daar en ons het altyd kontak gehou! Jy is een van die mooiste mense binne en buite wat ek in my lewe ontmoed het en eks ewig dankbaar dat jy deel van my lewe kon wees. Lief jou cilla. Stuur groete vir my boetie ini hemel* Dankie vir alles

Hannes Botha

Die lewe maak soveel draaie. Maar jy was die draai wat my weer terug gebring het na wie ek is. Jy het my laat glo. Jy het my laat voel wat liefde is. Jy het my vertel van unconditional love. Die rede vir jou op aarde was om die lig aan te sit in mense se manipulated denke. Jou hart was reg in my hart met die rigting presies na waar almal van ons streef. Doen wat jy van hou. Moenie jouself bekommer oor wat mense van jou dink nie. Jy is my engel, jy verdien 'n ewige lewe en dit is wat ek weet waar jy is. Mense verstaan nie meer waaroor liefde gaan nie, en ek was so alleen voordat jy my oe oopgemaak het. Ek celebrate jou woorde en jou hart se gevoel op die snare van my gevoelens wat ontplof diep uit die middel van my hart. My hart se punt..... Neeeeee! My hart se middel en my drome se drome van oneindige liefde. Kry jou by die hekkie waar ons kan verenig.

Rob Smit

REST IN PEACE MY COUSIN.... EVEN IF WE ONLY GOT TOGETHER A FEW TIMES......... WILL MISS YOU A LOT.LOVE!!!!

Monique Greyling

My Liewe Lucy*... onbeskryflike mens was jy! Spontaan en altyd so Vol lewe. Dis onwerklik om jou weg van ons af te he... So baie wat ons nog wou saamdoen en SO baie wat ons nog gehad het om te deel en te vertel.. hoe sou jy se - "dis n storie vir n ane dag daai vriendin!" Wat ek nie sal doen om dai dag te kon kry nie. Ek het so uit gesien dat jy w kom kuier en nou is die kans verby... ek weet jy het nou rus en vrede sonder pyn! Soos jou vriendin sê..jys die mooiste mens en nou is jy die mooiste engel!!* Al jou positiewe woordjies en bystand en jou onmenslike goue hart sal NOOIT vervang of vergeet word nie... Jy was 'n meisiekind tien-duisend, one of a kind!! Lucy die go-getter! Soveel energie in so klein liggaam en ALTYD 'n gees vir adventure!! Ek gaan jou vreeslik mis vriendin en sal altyd verlang na die goeie tye en die tye wat nog kon wees. Rus en geniet dit by ons God... Jys op die perfekte plek* Oneindig bja lief vi jou my MaiQi***

Magda Van Zyl

*... Lucy Lu... Mag j werklik vrede find sonder enige pyn en lyding... Jy ht verseker in ons harQs geklim en So Mooi na ons Hansie gekyk... Hy ht baie seer en verlang oor hy sy "Olive" ni meer by hom ht ni mar tog hou hy jou styf vas in sy harQ... Dankie vir di mensie wat jy vir ons was... Tog nt mooi herinneringe sal ons koester... Rus in vrede sussa!!! ...*

Charne Warland

Lucy Steyn, my partner in crime and business, my friend my sister my guardian angel- we laughed, cried danced and lived as one. LONG LIVE YOUR LEGACY! In your honor, you will live on through Dahlagraphy, your baby. I love you Lulupip.

Pedro Barbosa

Aiii Lucy... I knew u were sick, but wasnt aware it was this bad... I got to know ur soul in two days and we cried and shared our passion for music and a connection was instant, what a great voice, i still believed we would track that song... May the lights that highlighted ur passion guide your soul... THis is truly a very sad day :( My condolences to all those who loved and cared for you...

Susan Potgieter

My dierbare sus my hart is stukkend ek het nie woorde nie maar sus ek lief jou en mis jou al klaar hannes dankie dat jy so lief vir haar was

La Rochelle Smit

Wens ek kon jou I laaste drukkie gee!! Eks stukkend.. Gbreek!!! Lewe soner jou isi lewe nie.. Ons was al deur soveel saam!!!! Jy sal verewig my bestie bly.. Kani dink dat jy nie meer by ons is nie. Dis seer..!! jy was lag-lag seker die malste mens op aarde.. Tye wat ons gehad het wat ek altyd sal onthou* danki vir jou 10 jaar vriendskap.. Jys forever I legend!!!!

Bianca Gildenhuys

Jul was soos peanutbutter en stroop!! Lief jul 2 so baie!! Eks so jammer Larrie.. Dink aan jo en sys amazing mens daai kind!! Mag Jesus jou styffff vashou xxx

La Rochelle Smit

Ps:onthou jy hoe ons die song "gerap" het voor die hele skool??? I'm not I school girl have u ever seen me bad, I can kick your booty just like that, if u wanna se me groovy baby I can boogy..I'm not a school girl bad. I can walk the walk & talk the talk I can even do the bitch fights to.. Baby I'm just a normal teenage girl- baby what About you???? BAM... *best st 4 laerskool song EVER* aka- geskryf deur lucille..

Remondi Jansen Van Vuuren

Somtyds kry mens 'n wake-up call... Die lewe is kosbaar en soveel kere is ons te besig om te kla of ontevrede te wees om elke dag aan te gryp met die moontlikhede en joy wat God vir ons beplan. Dis hartseer dat jy weg is, Lucy Steyn. Jy was 'n pragtige mens. Mag jy baljaar saam die engele in die hemel**

Hannes Botha

"Black panther chasing me, things that I hoped to see, hollow thy name, and no one to blame. Black panther chasing me, and nowhere to flee. I found the nostalgic back winded memories, that will take me to the shadow of happiness under the trees. Those were our trouble free places, and now I can see all their faces. It shines through and reflects back, all that I have ever known, and now its shown, through a window of hope and love. Its my view, from the most eccentric truth from above. Happiness at last, was not meant to be first, as do it all flow through my vanes and the souls that loved me and makes my body want to burst. Burst into flames of love, love from above, and the strings that connects the deepest ends of our hearts. Black panther chasing me, in my heart for you to see.". Hannes and Lucy. 2012 - 12 - 05

André Coetzee

Hiers iets wat Lucille vir my geskryf het in 2004;
"Ek is mal oor sjokelade..'n kagel vuur in die winter! Om in die reën te dans en om saam vriendinne romanse te kyk! Ek hou van musiek en om my liedjies op kitaar te speel...om laat in die aand na die maan en sterre te kyk, kyk ek vir skietende liggies, terwyl ek wens en hoop dit word waar! Om op die strand te sit en luister hoe die mense lag en baljaar."

Chante-Louis Maritz

My sussa... Ju groot dag ht aangebreek... Verlang al sooo baie na ju en is vir my sooo baie moeilik om finaal bey te se. Sussa ek het jou ongelooflik baie lief... Ek sal ju ewig in my harq dra!♥

Ruben Reinhardt

That was a difficult thing to do. I won't ever forget you. You were an awesome buddy friend person and it is an honer to have known you. Here's a shot of our tequila on you. May you spirit be at rest. To you Lucy. Till our paths meet again.

Natalie Swart

Eke mis jou my Lucy...

Charne Warland

"If there ever comes a day where we can't be together... Keep me in your heart- I'll stay there forever.. Together forever, never apart- Maybe in distance but never in heart.." Miss you angel. Xxx

Zelda Coetzer

I think of you in Silence I often speak your name All I have left are memories and a heart around your Name My Heart aches with sadness and all my tears will flow but what it meant to lose you no-one will ever know...!

W.s. Loks Marais

You saw my pain, washed out in the rain. And broken glass, saw the blood run from my vains. But you saw no fault, no cracks in my heart. And you knelt beside me, my hope torn apart. So lead me back, turn south from that place. And close my eyes, to my recent disgrace. 'Coz you know my call and will share my all. So give me hope in the darkness, that i will see the light coz u gave me such a fright. Hold me still, bury my heart in the coal. Hold me still, bury my heart next to yours. And the gosts that we knew, will flicker from you, and we'll live a long live. But i will hold, as long as u like, just promise me we'll be alright !!!!!

Trishalee B van Jaarsveld

Ai lucy... Kani glo j is weg ni vriendin... RIP j sal nooit vergeet word ni j was n baie oulike meisi in di koshuis en altyd gehelp wa j kan j sal gemis word


Lucy loved, and was truly loved... (Jacques, Lucy's dad)