weet jy?
weet jy waar die wind begin waai weet jy waar die reënboog begin draai weet jy wie die sterre kan tel weet jy wie my kan vertel weet jy waar die son begin brand weet jy waar lê die grense van 'n land weet jy wie die tyd kan verstel weet jy wie my kan vertel weet jy wie die lewe kan verstaan weet jy waarheen die wêreld nou heen gaan weet jy wat's die reëls van die spel weet jy wie my kan vertel
© Jacques Steyn