Les moulin de mon coeur: E Marnay
kring in 'n sirkel my omring Em en 'n wiel draai in spiraal B7 met geen end of 'n begin draai en spin in ewig draal Em dis 'n wêreld van karton E7 in 'n karnavalballon Am7 draai gedagtes deur my kop D7 wentel kringe om die son Gmaj7 # dis 'n kerkklok sonder arms Cmaj7 deur die aftik van die tyd F#maj7 en die wêreld is 'n appel B7 waaraan niemand meer wil byt A#dim warrel stilweg in my ruim B7 net die windmeul wat basuin Em sleutels klinkend in 'n slot Em maar gedagte bly kapot Am7 is die somer nou 'n winter D7 [ 2de: is die wêreld nou 'n winter ] dat die bloeisels nie wil bot? Gmaj7 sien ek liefde langs die seestrand G7 en 'n voetspoor in die sand Cmaj7 is daai veraf dreuning F#7 net die vingers van jou hand? Bm prente hang rond in hul rame E7 in die doolhof van my gees Am halfvergete plek en name D7 maar wie kan dit tog wees? Gmaj7 toe jy weet dit is nou klaarpraat Cmaj7 het jy skielik dan besef F#m7 dat die dooie blare groen word B7 en die somer ons weer tref? Em [na * 2de maal] dis 'n sirkel wat steeds draai Em en 'n wiel wat my laat raai B7 met geen end of 'n begin B7 deur ewig draal omring A#dim en die beeld homself ontwring Em dwarrel stilweg in die lug B7 net die windmeul met sy sug Em in die tonnels van verstand Em dwaal ek rond op soek na rus B7 deur 'n holte in my sand B7 waar die dwaling nooit berus Em deur 'n deur wat ewig rondtol E7 in 'n halfvergete droom Am7 is die wêreld wat my omdol D7 steeds my lot en bitter troon Gmaj7 [na #] * dis 'n sirkel wat steeds draai Em en 'n wiel wat my laat raai B7 met geen end of 'n begin B7 deur ewig draal omring A#dim en die beeld homself ontwring Em dwarrel stilweg in die lug B7 net die windmeul met sy sug Em
© 1979 Jacques Steyn