Em7 | A7
G | D | Am
G | D | C
mm my naam wat neonflits
mm die wêreld deur te rits
mm hande reik na my
mm sterre bly by my
mm die lootjies is getrek
mm die dood ruik teen my nek
mm ek skreeu my asem hyg
mm leeggetap en uitgesuig
mm as die warrelwinde waai
mm as die aarde ophou draai
mm my graf is sonder steen
mm nommerloos en vreemd