Jacques Steyn Home | Sirkelkringe | Program | Resensies
Voel so goed
Vlieg hoog daar bo
Jy weet hoe dit gaan
Son loer om die draai
Jy weet hoe dit gaan
'n Bries wat stadig waai
Jy weet hoe dit gaan
Son loer nou deur
Die dag begin weer
'n Nuwe blaai...
vir my
en ek voel so goed...
...so goed
Vis in die see
Jy weet hoe dit gaan
Water in die stroom
Jy weet hoe dit gaan
Bloeisel in 'n boom
Jy weet hoe dit gaan
Son loer nou deur
Die dag begin weer
'n Nuwe blaai...
vir my
en ek voel so goed
Lę en bak, rus in die son
Jy weet hoe dit gaan, of hoe dan nou?
Vlinders wat baljaar
Jy weet hoe dit gaan
Lekker droom in rustige slaap
Jy weet hoe dit gaan
Die węreld is groot
Die węreld is nuut
die węreld is mooi
vir my
en ek voel so goed
ek voel so goed
Sterre skyn vir jou
Jy weet hoe dit gaan
Reuk van die bos
Jy weet hoe dit gaan
Vryheid net vir my
Jy weet hoe dit gaan
Die węreld is nuut
Die węreld is mooi
Die lewe begin weer
vir my
en ek voel so goed