Jacques Steyn Home | Sirkelkringe | Program | Resensies

vat my hand

s dit
as dit wolke dreig en vra
s dit
as die winde daarna jaag
l dit neer
s dan altyd ja
jy kan dit nie wegsteek
jy kan dit nie vergeet

vra dit
as jy voel jy kannie meer
vra dit
as jou pyn jou wil verskeur
kry dit
laat die ritme jou meesleur
jy kan dit nie wegsteek
jy kan dit nie vergeet

vat my hand
ons sal ons pyn
laat uitloop
soos 'n bitter wyn
ons sal ons pyn saamdra
ons sal mekaar kan vra

vat my hand
ons sal weer lag
die lewe durf
met alle mag
ons sal ons lag saamdra
ons sal mekaar kan vra

kry dit
as jy s jy wil dit h
kry dit
as jou hoop aan skerwe l
gryp dit
laat ons lippe dit saam s
jy kan dit nie wegsteek
jy kan dit nie vergeet

vat my hand
ons sal ons pyn
laat uitloop
soos 'n bitter wyn
ons sal ons pyn saamdra
ons sal mekaar kan vra

vat my hand
ons sal weer lag
die lewe durf
met alle mag
ons sal ons lag saamdra
ons sal mekaar kan vra