Jacques Steyn Home | Sirkelkringe | Program | Resensies

rondrits

my naam wat neonflits
die węreld deur te rits
hande reik na my
sterre bly by my

en ek wonder of jy my ook vergeet
en ek wonder of die węreld van my weet
en ek wonder of die son vir my sal skyn
en ek wonder of die mis ooit sal verdwyn

die lootjies is getrek
die dood ruik teen my nek
ek skreeu my asem hyg
leeggetap en uitgesuig

en ek wonder of jy my ook vergeet
en ek wonder of die węreld van my weet
en ek wonder of die son vir my sal skyn
en ek wonder of die mis ooit sal verdwyn

as die warrelwinde waai
as my aarde ophou draai
my graf is sonder steen
nommerloos en vreemd

en ek wonder of jy my ook vergeet
en ek wonder of die węreld van my weet
en ek wonder of die son vir my sal skyn
en ek wonder of die mis ooit sal verdwyn