Jacques Steyn Home | Sirkelkringe | Program | Resensies

ek is...
jy is...
ja
ons is...
is ek nie?
is jy nie?
is ons nie?
ten spyte van...
sou ek
sou jy
sou ons

ja
ten spyte van
sou ek kon
sou jy kon
sou ons kon...
of sou jy
wat ek kon
soos ek sou
wat jy kon?
ons twee?

ek dink
jy dink
ons kan
soos
jy dink
ek dink
ons kan

ja dit is dat jy is
soos ek is
soos wat
ek wil:
jy is...

maar
is ek
soos
jy wil?
ek wil
wat jy wil
vir ons wil

miskien

is ek

is jy

soos ons