Jacques Steyn  

wie klop?

Am

koud lê die pit
leweloos en wit
wie klop aan jou deur?

leeg lê die dop
asem is gestop
wie klop aan jou deur?

is dit swart vol van smart dood klop aan jou deur neem hy jou deur die grou wie klop aan jou deur?
koud lê die pit leweloos en wit wie klop aan jou deur? leeg lê die dop asem is gestop wie klop aan jou deur?
is dit swart vol van smart dood klop aan jou deur sien jy wit wat bleek sit wat klop aan jou deur?

© Jacques Steyn