staan by my
Stand by me
Original: 1960 Ben E King, Jerry Leiber,
and Mike Stoller
as die nag so nader kruip en als lyk net donkernag en al lig is net die maan wat ons sien o en ek is g'n stuk bang ek is g'n stuk lam solank as jy staan staan by myen as die see wat ons nou sien ons omgooi ons onder wegdruk en die berge verkrummel in die see o ek sal nie vou ek sal nie vou nee, g'n stuk eens 'n traan net solank as jy staan staan by my
© Jacques Steyn