Jacques Steyn  

seil na jou

1978

seil na more       C
seil van gister    Am
seil na jou         F
  oor die see       G

seil deur storms
en donderwolke
na die vryheid
  wat jy gee

ver van donker
ver van koue
ver van pyn
oor die see

deur die wolke     C
weg van storms     Am
van kettings      F   G
van my vrees    C  C7

seil jy verder F al hoe verder Fm ek span my seile keer op keer C C7 bring my nader F al hoe nader Fm deur die golwe weer en weer D G G7
F Fm C

© Jacques Steyn