rits in vrede

 

Em7 | A7

G | D | Am
G | D | C

mm my naam wat neonflits
mm die wêreld deur te rits
mm hande reik na my
mm sterre bly by my

en ek wonder of jy my ook vergeet en ek wonder of die wêreld van my weet en ek wonder of die son vir my sal skyn en ek wonder of die mis ooit sal verdwyn
mm die lootjies is getrek mm die dood ruik teen my nek mm ek skreeu my asem hyg mm leeggetap en uitgesuig
en ek wonder of jy my ook vergeet en ek wonder of die wêreld van my weet en ek wonder of die son vir my sal skyn en ek wonder of die mis ooit sal verdwyn
mm as die warrelwinde waai mm as die aarde ophou draai mm my graf is sonder steen mm nommerloos en vreemd
en ek wonder of jy my ook vergeet en ek wonder of die wêreld van my weet en ek wonder of die son vir my sal skyn en ek wonder of die mis ooit sal verdwyn

© Jacques Steyn