kom ons drink saam
C | Am | F | G
gryp jou glas en lig dit in jou hand
en lag met al jou pêls
laat die druppels rol hier oor die rand
en voel die bier op jou vel
swaai die glas en lig jou arm hoog
vannaand drink ons saam
en miskien sal more anders wees
daarom drink ons saam vannaand
so kom staan hier langsaan my ou pêl
en drink 'n dop met my
vertel my wat maak jou dan bang
ons sal daai pyn vermy
daar is altyd iets wat ons laat lag
en altyd iets te vier
en miskien sal more anders wees
daarom drink ons nog 'n bier
© Jacques Steyn