daai dae
1990
verbeel jou al ons mense Em Am
elkeen lê neer sy swaard
verbeel jou daar's geen grense
geen skadu van haat
verbeel jou daar's net vrede Em Am
liefde loop hand aan hand
verbeel jou al die vreugde
daar's geen haat wat brand
verbeel jou daar's net een dans Em Am
elke voet val saam in pas
verbeel jou toontrap het geen kans
heen en weer -- almal in pas
© Jacques Steyn