lirieke

die vure brand al laag

1989

Am | C | Dm

die vure brand al laag
die stemme raak al moeg
die knieë raak al lam
asems raak al kort

ritmies in die kring dis die beat wat my bring en die vure brand al laag
die vure brand al laag lywe in die rook voete trap die stof hande klap die maat
ritmies in die kring dis die beat wat my bring en die vure brand al laag
die vure brand al laag die nag lê teen die rant die dag is nou-nou hier die ritme bly nog slaan
ritmies in die kring dis die beat wat my bring en die vure brand al laag

© Jacques Steyn