lirieke

daai dae

1990

verbeel jou al ons mense Em Am
elkeen lê neer sy swaard
verbeel jou daar's geen grense
geen skadu van haat

dink net aan daai dae C D Em
verbeel jou daar's net vrede Em Am liefde loop hand aan hand verbeel jou al die vreugde daar's geen haat wat brand
dink net aan daai dae C D Em
verbeel jou daar's net een dans Em Am elke voet val saam in pas verbeel jou toontrap het geen kans heen en weer -- almal in pas
dink net aan daai dae C D Em waar's daai dae kom gou daai dae

© Jacques Steyn