Jacques Steyn

Resensies

Jacques Steyn: Reviews

Seil na more

Hier is opmerkings van gaste oor die program van Seil na more.


Baie geluk Jacques met jou puik stem, mooi lirieke, unieke musiekkomposisies en jou professionele vertolking. Jy is Maestro. ATKV-Groete.

Sakkie Kotze (oud-Direksielid van ATKV)


Heerlike aand. Uitstekende kunstenaar wat 'n ongelooflike kennis het van lirieke en musiek en Afrikaans. Baie dankie.

Lombard en Marietjie


Ontsaglike mooi woorde
Jy is uitstekend!
Absoluut fantasties
Briljant!

Joey van der Walt


Loved it!

Werner en Marie Mieny


Wow!

Frieda and Mark Boucher


Sterretjies van goud!
Pragtige lirieke
Treffend

Marcha Potgieter


Baie beindruk en baie dankie!!

Antoinette de Waal