Daar is nie so iets soos Afrikaanse musiek nie. Daar is musiek.
Sommige het toevallig lirieke in Afrikaans.
Behalwe my eie oorspronklike songs, bied ek verskillende programme aan wat bestaan uit bekende internasionale hits in verskillende genres:
- Served chilled. Maklike luister musiek - 'n mengsel van genres van folk, pop, ballads en cross-over ligte klassiek
- Timeless. Ligte klassiek en tydlose ballads - crossover musiek
- Golden Oldies - populêre musiek van die afgelope 100 jaar
- Smooth Beatles with a Twist - bekende en minder bekende Beatles songs
- Just keys - lounge en piano bar
Ek het 'n playlist van ongeveer 300 liedjies. Vir die meeste het ek agtergrond musiek ge-orkestreer om dit ietwat anders te laat klink as die oorspronklikes - my eie stempel.
Ek perform in die volgende genres
My playlist sluit in musiek wat populêr gemaak is deur kunstenaars soos die volgende
Ek speel die volgende instrumente, en sing saam
Genres:
- Ligte klassiek (in die trant van Il Divo)
- Pop Rock
- Jazzy Rock
- Blues (Texas Blues; Chicago Blues)
- Musiciekteater (musicals such as Mame, pantomime)
- Kabaret ()
Sang
- Natuurlike harmonieerder
- A Capella
- Ballad
- Rock-n-Blues
- Jazz - scatting
- Klassiek: romantiese tenoor
- Koor
Instruments
- Keys
- Piano
- Organ
- Harsichord
- Synthesizer (MIDI, as well as building own sounds)
- Guitar
- Finger picking, finger style (also arpeggio), picking, hybrid
- Some lead playing - not on axe-man standard
- Light percussion
- Bongos
- Cabasa
- Guiro
- Kalimba
- Maracas
- Tambourine
- Wood block
Komposisie, Orkestrasie:
- Komposisies in populere ganres
- Orkestrasie
- Bv. vir rock-klassiek cross-over
- MIDI orkestrasie
- Soundtrack vir verhoogproduksies
Albums en singles
Gaan na die Albums and singles bladsy