Jacques Steyn  

2B2 demo Album - 2004

rough, raw and ready
rof, rou en gereed

MP3 clips below

English Afrikaans
In 2004 we booked a studio for 3 hours one afternoon to quickly record this demo album. Most songs were done in just one take as set-up and levels took a very long time. The sounds are rough - more like playing live. There was time for only a very rough mix. The idea was to take the rough mix home, listen to it and then later go back to complete it.

Time passed. Lots of time passed. By the time we got to wanting to do the proper mix and mastering, we discovered our copy did not separate the instruments. Could thus not do a remix, but with a little mastering the result turned out not too bad.

So this messy album that's not supposed to be in public, now is - and it really is rough and raw. The "ready" has been buried as 2B2 members now live in different parts of the world.
In 2004 het ons een middag 'n studio geboek vir 3 ure om gou hierdie demo album op te neem. Meeste songs is in een take gedoen aangesien opstel en levels baie tyd geneem het. Die klank is rof - meer soos 'n live opname. Daar was tyd vir net 'n baie rowwe mix. Die idee was om dit huis toe te neem, te luister en later die album behoorlik af te rond.

Die tyd het aangeloop. Baie tyd het verby gegaan. Teen die tyd dat ons reg was vir die behoorlike mix en mastering kom ons agter ons kopie het nie die instrumente op afsonderlike tracks nie. Kon dus nie 'n remix doen nie, maar met 'n bietjie mastering is die eindresultaat nie te sleg nie.

So hierdie morsige album wat nie in die openbaar moes gewees het nie, is nou - en dis regtig rof en rou. Die "gereed wees" is toe begrawe aangesien 2B2 lede nou in verskillende dele van die wêreld bly.

The CD consists of 4 English numbers and 6 Afrikaans numbers.


English songs

Click on song names to to listen to snippets

Afrikaans songs

Kliek op die song naam om na stukkies te luister

Gig at Steak-n-Ale

2B2
[left to rigt]
Kay Brugge on lead guitar
Lee Furter
Dylan Schwartz on drums
Etienne Cilliers on bass
Jacques Steyn on keys and voice