Jacques Steyn  

...droom verder as grense...

almal het drome...
sommige drome bly drome
sommige drome verdwyn
sommige drome vlug
sommige drome weerkaats
sommige drome bly in die lug
sommige drome moes eerder drome bly
sommige drome...

droom verder as grense album cover


  • Jacques Steyn and the J-Box Orchestra.
  • All instruments are digital and virtual.
  • Arrangement, instrumentation, performance: Jacques Steyn.

Click on song names to view details, and to listen to snippets